My Tools - to use this filtering platform better
Choose your tools (This work is in constant development and this page is constantly changing as new features are becoming available )
Email notifications of platform info:
- New info on the website platform (we are refining this-be patient)
-
- All content (Click -> my account -> my notify settings )
- Content types e.g.blogs (Click ->my account -> my subscriptions)
- My category subscriptions of info that interest me on the site
Above is to filter site's info to my email inbox (Fill in since facility is
in the final testing phase)
my info contributed (all in one workspace) All your info in one place. Here you can change and update all your info contributed
my email list subscriptions (where a single topic are discussed by email) All your EMail lists that you are subscribed to on this Website.
Search the site- use this if you do not find the info by categories easy. (Same as the search block at the top of each page but you can also search for users and locations)
View:
userpoints display active users according to their nr of postings or how active they are on this website.
(we plan to have monthly contest for this)
Recent posts shows all the newest information. You can also select
to see only your own recent contributions.
site map - see how easy it already is to filter the site's content to your newsreader
We are also working on:
network via maps. The idea is that all the details
will be filled in so that maps can be generated.
News pages where news is generated from over the internet to keep you updated

Getuienis wat gebeur as ons ten einde raad God se aangesig soek
Gister 9 September 2008 het ‘n excel dokument verlore geraak op een van ons direkteure se rekenaars. Aangesien ek die IT ou is, was ek verantwoordelik gehou en normaalweg is dit nie 'n groot 'issue' nie omdat ek elke dag 'backups' maak en dit sommer vinnig kan terug kry. Om een of ander duistere rede was die dokument nêrens te vinde nie. Die spesifieke dokument was vir twee dae baie hard aan gewerk en was dus 'n groot verlies en die direkteur was gladnie ingenome met die moontlikheid dat hy dalk die werk sou moes oordoen nie.
Ek het sy rekenaar 'gesearch' en ook 'n 'file recovery' program probeer wat 90% suksesvol is. Ek het op die server dieselfde gedoen en al wat ek kon opspoor is 'n 'shortcut' van die dokument, en as ek dit probeer oopmaak het ek net 'n 'popup message' gekry wat sê : "The file this shortcut refers to is missing." My moed het gesak tot in my skoene.
Nadat ek alles in my vermoë gedoen het om die dokument terugte kry met geen sukses nie, het ek besef daar is net een uitweg...
Ek het drie keer in die kleedkamer gaan bid en die Here om hulp gevra.
Ek het later saam met 'n rekenaar maatskappy se boffin weer probeer, en hy het vir my gesê daar is nie 'n manier wat ons die dokument kan terugkry nie. Ek vra hom toe of ons nie nog net een keer kan soek nie, en probeer toe weer die 'shortcut'........
Prys die Here, want Hy is almagtig!!! Daar maak die dokument oop! Ek kon dit toe 'save' en als was wel.
Niks is te klein vir God nie.
Post new comment