Skip navigation.
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"

Depressie

Baie van ons vroue gaan deur n moeilike tyd.  Ek dink dit het tyd geword dat ons hande vat en vir mekaar begin bid, mekaar ondersteun en die belangrikste:  n Oor om te luister.  As ons nie met mekaar gaan praat nie, gaan ons nie van mekaar weet nie. 

Depressie gaan nie sommer hieroor of daaroor nie, di's n ernstige saak.  Die wat daarin vasgevang sit sal weet watse hel dit is!!!

Kom ons ondersteun mekaar!!!

Your rating: None

Re:Depressie - Kan ek dalk help?

Ek is n depressie lyer vir amper 3 jaar al ...altans dis die tyd waarvan ek daarvan bewus is...as Christen, was dit vir my 'n moeilike en ook 'n herontdek tyd van myself en dan ook dan dat die Here se genade kan seermaak as dit moet... Ek wil graag deel wees daarvan om mense te help, want ek voel dat daar niks oor jou lewenspad kom wat jy net daar moet laat nie...soos vir my is dit n nuwe grondgebied wat ek bygekry het waarop ek moet ploeg, saai en oes...Johannie

Depresie en hulp - Hier is verdere inligting

Johannie,

Daar is inligting op www.depressie.co.za wat dalk vir jou tot hulp kan wees. Ek het die Webblad begin om soos jy dit stel "deel te wees daarvan om mense te help".Ek wil ook nog graag my persoonlike ervarings met depressie op die blad publiseer.

Ek en depressie loop al meer as 20 jaar 'n pad saam en dit het amper die einde van my huwelik veroorsaak.Gelukkig gaan dit nou baie beter.

Enige kommentaar is welkom. - Roelf

Post new comment

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
Add image
CAPTCHA
This question is for testing whether you are a human visitor or NOT
  _  _  _  _         _  _  _  _  _      _  _  _  _  _      _  _  _  _           _  _  _  _     
(_)(_)(_)(_) (_)(_)(_)(_)(_) (_)(_)(_)(_)(_) (_)(_)(_)(_) _ _(_)(_)(_)(_)_
(_) (_)_ (_) (_) (_) (_) (_) (_)
(_) (_) (_) _ _ (_) _ _ (_) _ _ _ (_) (_) (_)
(_) (_) (_)(_)(_) (_)(_)(_) (_)(_)(_)(_) (_) _ (_)
(_) _(_) (_) (_) (_) (_) _ (_) (_) _ (_)
(_)_ _ (_) (_) (_) _ _ _ _ (_) (_) _ (_)_ _ _(_) _
(_)(_)(_)(_) (_) (_)(_)(_)(_)(_) (_) (_) (_)(_)(_) (_)

Enter the code depicted in ASCII art style.