Skip navigation.
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"

"Mighty Men" Conference (2007) - 5000 Men meet on Angus Buchan's "Faith Like Potatoes" farm in Greytown

20 Apr 2007 - 5:00pm
22 Apr 2007 - 1:00pm
Etc/GMT+1

Location

Shalom FarmGreytown, KN
South Africa
MMC 2007

You've seen the movie, now hear  ANGUS BUCHAN in person speak about JESUS THE HEALERA weekend for Mighty Warriors in Chrst

One of the most life changing weekends for "Mighty Men in Christ".
True warriors meet here and see how a farmer "burn" for Christ.
"Walk your talk" and "are you prepare to pay the price" are not uncommon sayings in this company.
Below the latest info
If you want to see a curtain raiser of this camp's mentor - "Faith like Potatoes" is the life story of this servant.
Come and let the Holy Spirit minister to you at the same place where this movie was born and filmed.

(Our CC ministry attended in 2006 year and we can recommend this camp)
See some feedback of this 2007 MMC camp
Below the latest info we received. See also other 2007 Durban event

Mighty men's Conference

2007

Romans 1v17 “The Just shall live by Faith”

Empowering men to accomplish their vision by Faith in Jesus Christ.



Mighty Men’s Conference

Schedule

20 – 22 April 2007

Friday:

Registration begins early on Friday to accommodate 5000 men.

18h: Supper

19h - 21h: Session 1

Saturday:

9h - 10h30: Session 2

11h30 - 13h: Session 3

Lunch

15h - 16h: Session 4

Supper

19h - 21h: Session 5

Sunday:

8h30: Sunday Service (Women Welcome)


Accomodation2 for Mighty Mens Conference 2007

Greytown area:

  • Rose Cottage – Jenny Barker: 033 413 1714

Cathcart Street in Greytown

  • Montello Safari Lodge – Wally or Colleen: 033 413 3334

082 771 7199

www.wheretostay.co.za/montello

(Approx. 15 minutes drive from Greytown, on Colenso Road

Camping:

  • Greytown Municipal Campsite, Methley Lake:

Contact Shalom Office: 033 417 1695


  • Camping on Shalom Farm – contact office as above.

New Hanover:

  • Country Cottage – 033 502 0146

082 894 7429

  • Sproxton Guesthouse – Bronwyn: 082 894 9163

033 502 0170

Wartburg:

  • Noodsberg Country Club – 033 502 9573

  • Witte Mountain Farm Cottage – Conrad : 082 824 5441

Amanda: 082 373 3062


  • Overstone – 033 504 0042

082 559 8162

www.poloski.co.za

Harburg:

  • Castaway Country Cottage & Eagle View Caravan Park

Dieter: 082 806 4034

Ron: 082 579 3893



La’Bri - 033 345 2970;

Albert Falls:

  • Albert Falls Guest Lodge – Aubrey / Tony : 033 569 1777

SC chalets / rondavels: 033 569 1202

rivlife [at] iafrica [dot] com">

www.msinsi.co.za

  • Mangari Farm – 033 397 5015

smmj [at] mweb [dot] co [dot] za">

  • Kwela Lodge – 033 397 5111

083 758 4477

contact [at] kwelalodge [dot] com">

www.kwelalodge.com

  • Old Mill Bridge and Backpackers – Mick / Russell: 033 569 0556

Kranskop & Hermannsburg:

  • Morgentau B&B – 033 445 0604

  • Edan Experience – 033 444 1960

083 627 1802

*Tent sites

edan [at] nkk [dot] co [dot] za">

  • Clarkstone Guesthouse & Tot Hier Toe Caravan Park

Cathy Nel: 033 444 1945

083 269 1661

www.caravanparks.co.za/tothiertoe

  • Kwasizabantu Mission – 032 481 5500

www.kwasizabantu.com

Rietvlei:

  • Don & Patsy Blacklaw – 033 413 1837

(Accommodation for 1 couple)

Bishopstowe & Pietermaritzburg:

  • Torwood Lodge – Danie & Anette: 033 390 1072

www.torwood.co.za

  • The Duck’s Nest B&B 033 390 1334

082 807 6385


  • Hamba Ekukanyeni – 083 360 8373

083 270 6601

082 368 6677

info [at] walkinthelight [dot] co [dot] za">

www.walkinthelight.org.za

  • Cumberland Nature Reserve – John / Stella / Gary Behn: 033 390 3088

082 337 1056

082 376 5600

  • Kenosis Retreat & Guest Lodge – 033 390 3341

kenosisretreat [at] telkomsa [dot] net">

www.kenosiscommunity.org.za

  • Room with a View – Joan Venn: 033 342 1173

  • The Little Bigg Guest House – 033 346 0177

  • Aintree Lodge B&B 033 386 7956

083 270 1218

  • Ascott Bush Lodge & Conference Centre - (T) 033 386 2226

(F) 033 346 2649

  • Private: Michelle Johnson (Seven Oaks) - 083 453 5668

See also our own feedback

See also our own feedback on this 2007 event here

See some feedback on the official Website of Angus: Official shalomtrust website


 

MIGHTYMEN CONFERENCE WEB SITE REGISTRATION

Please be advised for those wanting to attend the mighty mens conference 2008 in greytown with Angus buchan can now register for the event live on http://www.mightymen.org.za

Thanks

Web Master

Studio7even

Mighty Men

Cant Wait to be there guys

Cape Town

When do we have this great event in Cape Town??

When will we have this BIG event in Kroonstad and Bloemfontein?

I would like to know when this big event will be taking place in Cape Town, Klerksdorp and Bloemfontein?  (Sorry, nhot Klerksdorp, But Kroonstad?)

 

Thanks

Please let me know about Cape Town event for Angus

Please let me know when is Angus Buchan come to Cape Town and how I get hold off tickets for the great event

Thank you

 

Lynette

Angus Buchan

 

Hi,

 please advise me of any function that will be taking place near Cape Town,  Thank you,  Linda. 

 

MMC 2008

Uncle Angus, From a wive's point of view, I just want to thank the Lord for sending you to SA to bring the WORD OF GOD to our husbands and son's. My husband is a child of God and God gave us a wonderfull Mime and Puppet ministry. My husband live the Word of God, know God, love God and preach His Word, but after this weekend I could see a big change in his life. Thank you for your words of wisdom and bringing the Word of God to us in SA. We will see you at Loftus I can't wait! May God Bless you and your Shalom Family. Elsie van Zyl

Cape Town

Kan jul my asb laat weet of Angus enige tyd Kaap se kant toe kom,

 

Baie dankie

Geleentheid vir die Kaap se manne

Sal graag wil weet wanneer Anchus Kaap toe kom en hoe mens te werke moet gaan om plek te bespreek. Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid wat daar vir ons mans geskep word. Die Here se seën word jul toegebid

Jesusliefde

Ek het so pas met my suster

Ek het so pas met my suster in PE, Suid Afrika gepraat, wat met groot opwinding vir my vertel het van julle mans byeenkoms op die Buchan plaas. Wat 'n gelooflike wonderwerk om 60 000 mans saam op een plek te moes ontvang en op so manier ons Hemelse Vader se te kon prys.

Ek en my gesin woon die afgelope 9 jaar in Noord Ierland, en het verneem dat Angus binnekort Ierland besoek. Kan u my asseblief verder hieroor inlig. Daar is 'n klomp Suid Afrikaners hier in die noorde wat beslis sou belangstel om na sy getuie te luister.

vriendelike groete

renera

YOU MY LORD AND UNCLE ANGUS CAN DO IT I!!!

Uncle Angus, we pray for you and your family each day....I promised. You are a father, may God enrich your words and encourage the weary. We can through Jesus name make this world a place of the Lord our God's will. Our Lord our God!!!!Hallelujah!!!

Next Mighty Mens Conference in Gauteng

Is it possible, now that the loftus conference is fully book out to have one in JHB PLSE

Can you suply dates of any other conference

Thanks

Koos Moolman

Wanner is Angus in Kroonstad?

HI, EK WIL GRAAG WEET WANNEER IN AUGUSTUS DIE WONDERLIKE BYEENKOMS VAN MANNE IN GOD SE NAAM IN KROONSTAD GAAN PLAASVIND. EK WIL BITTER GRAAG AL KAARTJIES BESPREEK INDIEN DIT MOONTLIK IS. KAN U MY HELP? BAIE DANKIE.

Ek het gehoor Angus kom

Ek het gehoor Angus kom Nuweland toe een of ander tyd die jaar, kan julle my asseblief laat weet wanneer dit is en waar ek die nodige inligting kan kry.

 

Baie dankie

Let me know when Angus is in Durban

Kan u my asseblief laat weet wanneer die volgende kamp in Durban sal wees?

Baie dankie

Susan

Laat die vroue vertel

Wanneer die manne so vertel en borrel van opgewondenheid oor dit wat Jesus by die konferensie vir hulle gedoen het. Manne met omgekeerde harte dat selfs die hele wêreld die getuienisse kan hoor, praat net met een (Enigeen) van hulle daaroor dan vloei die trane. Prys die Here vir hierdie Jesus wat opgestaan het uit die dood en vandag nog leef om lewens te verander.

Ons wil graag van meer vroue ook hoor hoe die verandering wat deur die Heilige Gees in die manne se lewens bewerkstellig is hulle lewens raak. Kom, dames ons hoor graag julle stemme en mag dit alle negatiewe uitsprake van ander mense totaal oorheers sodat God die Almagtige se Naam verheerlik sal word.

Seënwense

Paul Smith

10 May 2008 - MMC Vanderbijlpark - Helings getuienis

Dis met n oop hart wat ek vandag getuienis neerle: God het gepraat in die Vaal Driehoek die naweek. Ek was nog nie n kind van die Here saterdag maar deur dat ek die dvd Faith like patotoes gekyk het, het dit iets in my wakker gemaak. Saterdag terwyl Angus Buchan gepraat het , het die Here my hart weer heel gemaak en ek en baie ander het n belofte af gele dat ons die Here sal dien van vandag af vorentoe. Daar was 35 000 mense dit was iets om te beleef, jy kon die heiligheid aan voel. Ek het nog nooit so iets beleef. Baie baie dankie dat die Here die persoon Angus Buchan op my pad gestuur het toe ek hom die nodigste gehad het.

VD Bijl Park MMC 10 May 2008- Feedback and thanks

How gr8 is our GOD to have given me the privilege to be part of this momentous occasion, where we could commit our lives to the ALMIGHTY OUR SAVIOUR. I would like to thank Angus and his group for allowing GOD to use them as facilitators to restore, revive our FAITH.

The event was conducted with military precision and my appreciation also goes out to all the members of SAPS that contributed to making this day so successful.

I would like to book our spot for next years mighty men conference. AMEN!AMEN!

Verhouding versus Kennis van die Woord?

Huisgenoot van 15 Mei 2008

Angus Buchan vertel : "Ek ken miskien nie die Bybel so goed nie, maar ek ken die Outeur. Jy kan die Bybel van voor tot agter ken, maar dit maak van jou net 'n geskiedenisonderwyser".

Hoor wat se die Woord : Joh 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Joh 1 : 14 se dat die Woord vlees geword het. So... As die Woord een met God is, Hoe kan jy se dat jy nie die Woord ken nie, maar jy ken God? NEE! Mens kan alleen God ken deur Sy woord Mnr Buchan!!!

Is:Verhouding versus Kennis van die Woord?

Carel
Weet nie hoe jou opmerking deurgeglip het nie want soos jy weet word teologiese verskille nie op hierdie platform toegelaat nie. Dit gaan hierso oor samewerking en nie om die splinter in jou broer se oog te soek en uit te wys nie.

My eie oe het egter oor die aspek wat jy aanraak, oopgegaan, toe ek besef Paulus was destyds moontlik ’n sogenaamde godsdienstige “kerkmens“ wat nie net die ander uit die bybel geleer het nie, maar hy het gebid en “GEVAS“. So eintlik was hy ’n “super kerkmens“. (Hy het die woord geken en dalk ook nie in geeste geglo nie want ek weet net nie of hy Fariseer of Sadduseer was nie). Maar al sy kennis en „uitstekende redenasievermoe“ (want hy Kon uit die woord redeneer het ons later in Griekeland uitgevind), het hom steeds teen God se planne laat werk en hy het God se “geestelike kinders“ laat uitmoor, (nl.die eerste Christene voor sy bekering)
Dit het ’n Geestelike ’encounter“ met die lewende God gekos om sy Geestes-oe oop te maak. So liggaam en verstand en Woord-kennis KAN in 'n "godsdienstige omgewing" werk teen God, as dit nie met die geestesdimensie in lyn gebring word nie.
Daarom was dit eers na Paulus se "geestelike" verhouding met God herstel is, dat Hy bruikbaar begin word het vir die Here, veral vir die "nuwe" dinge wat God daar in daardie tyd buite die kerk (Tempel) wou doen.

Hedendaagse Woord sonder verhouding voorbeeld:
Soos jy seker weet is daar die uitsondering, waar die media berig het van die SA teologiese professor (met soveel formele grade en kennis van die Bybel dat hy huidig studente leer) , maar wat self erken dat "hy nie in God glo nie"

Aan die verhouding kant is daar voorbeelde van waar verhouding die woord voorgaan nl::

Vandag doen God weer "Nuwe" dinge in hierdie huidige herlewing. Juis hierdie naweek het ek Jason Westerfield se getuinis gehoor waar die Here Self aan hom as 'n "Hollywood junkey" verskyn het in sy sitkamer in 1999. Nadat hy toe vir Jesus gekies het, het Jesus hom vir 3 weke hemel toe gevat en aan hom openbarings gegee. (Verhouding,sonder dat hy 'n" kerkmens" was of die bybel geken het, trouens eerder die teenoorgestelde)
Ons hoor verder veral in die "Moslem" lande, waar God homself aan 'n hele "Village" openbaar in drome of visioene ,'n dag of twee, voordat die sendelinge inkom met bybels en die "Jesus film". Hierdie Villagers het Jesus dan klaar leer ken "sonder die bybel" maar in God se genade het hulle gelukkig gou daarna wel die Woord ook in die hande gekry. (Dis darem nou "spanwerk" tussen gehoorsame gestuurdes en die soewereine werk van die Heilige Gees.)

Ek kan eger nie MEER met jou saamstem dat God NIKS nuuts doen wat TEEN sy EIE woord is nie, en daarom is die kerk vandag steeds God se A plan. Die punt hier is nie die "kerk" nie maar eerder of 'n mens kerk toe gaan omdat dit 'n goeie gewoonte is of gaan jy kerk toe omdat dit 'n uitvloeisel van jou verhouding met God is.

Wel ek hoop net bogenoemde opmerkings gaan ek my nie as‚’n "skeurmaker" op die platform laat brandmerk nie. Dis vir my lekkerder om saam te werk met die Here se kinders, as om op die verskille te konsentreer. Veral ons wetenskaplikes dink mos ons redenasie vermoe is "onbesoedel" en heilig en dan gaan ons voort "net" op grond van "kennis", "rasionele redenasie vermoe" en "vry spraak" en ons sien die negatiewe vrug hiervan  op sovele ander webwerwe.

Gelukkig is daar groot variasie in God se "natuurlike" blomtuin en daarom ook hierso. Ons kan ons dus maar net saam met Hom ons verlustig in die verskillende geure en kleure van Sy kinders in Sy tuin, Die tuin kry dieselfde reen (Heilige Gees influisterings) en is geplant in dieselfde grond (Die Woord) maar ons het verskillende saad (DNA en gawes).
Die Here wil sekerlik dan ook nie dat ons almal dieslfde kleur "roos" of "petunia" moet wees nie, want ons is veronderstel om verskillende vrug te dra, want dit gaan oor die geheel van die tuin in jou stad of dorp.

Kom ons fokus en geniet die harmonieuse geure en kleure van die Here se Hele tuin, soos ons hier daardeur stap (Lees)!

"Beauty lies in the eyes of the beholder": Ons kan die ander blomme aanval omdat hulle nie dieselfde kleur (openbaring) as ons het nie of ons kan ons verlustig in die feit dat dieselfde reen en grond so 'n wonderlike variasie kan voortbring wat in geheel tot eer van God die wonderlike samewerking van die liggaam (Bruid)  uitroep.
Ons moet net onthou dat vir Jesus is daar NIKS mooier is as juis SY bruid nie, en wie is ons om dit aan te val.

Ken die outeur vs ken die woord

Liewe Carel,

Ek self was 'n kenner van die woord, teologiese opleiding en al, diaken en harde werker vir die kerk. Helaas, ek het Hom eers heelwat later leer ken en in 'n intieme verhouding gegroei tot waar ek die Mighty Men 2008 as heerlike en wonderlike bevestiging van my lewe in Christus kon beleef - saam met 60000 broers !!! Wat 'n voorreg - prys die Here.

Laat weet asb as Angus in Alberton is: Kaartjies klaar...

 

Kan jul my groot asb laat weet wanneer jul so n wonderlike geleentheid in Alberton gaan he, my skoonouers en ek en my man wil dit bitter graag bywoon maar al die kaartjies is al uitverkoop.

 

Waar gaan al die geld heen?

Ek probeer altyd die regte ding doen en ek probeer om al die vrugte van die gees te dra, by die werk en by die huis. So die afgelope tyd, adverteer ek my goedkeuring en my blydskap oor die groot opspraak wat Angus veroorsaak. Ek voel 'n roering in my en ek sien die blydskap op God se gesig oor die duisende wat belangstel en die kaartjies wat so vlieg en ek sien herlewing kom. . . En ek prys die Here elke dag, want aan Hom kom toe, al die eer en heerlikheid.

Dis hoekom ek hierdie vraag MOET vra; Ek het so pas 'n conversation met 'n vriendin gehad. Sy is baie skepties oor die hele ding en sê dit is 'n geld-maak-storie. Hoe antwoord ek haar? Ek weet nie, ek het nooit eers daaraan gedink nie, ek het net aangeneem dit gaan vir al die kostes, tente, huur, kos, al die tipe van ding.

Help asb, as enige iemand meer inligting het, ek wil nie nou met 'n bek vol tande sit en satan die geleentheid gun om 'n negatiewe saadjie by mense te laat ontkiem nie.

Carli

Waar gaan al die geld heen? Dis juis Angus se Sterk punt

Carli,

Dankie dat jy die vraag vra want daar is soveel verwarring en soms misbruik oor die hantering van finanies in sommige kerke en bedienings vandag.
Dit was juis my eerste punt wat ondersoek moes word, toe ek hoor van MMC en kon nie anders as om eerstehands te gaan kyk wat aangaan met die finansies nie. Selfs net na my eerste mannekamp het ek onderstaande opmerking SO waar gevind. Ek kan na die derde MMC kamp saam met 60 000 ander mans, getuig dat Angus steeds sy "Deal" met die Here gestand doen (Eers op 2 de kamp van sy "deal" met die Here gehoor): nl

"Lord I dont mind if you call me into ministry, but I do not want to ask for money." En Angus bly daarby, Daaom vra Hy nooit vir geld, selfs vir die kinderhuis wat Hy op die plaas het nie.
Hierdie opmerking in die terugvoer van MMC 2007 getuig juis van Angus se uitstekende hantering van finansies


 

The BIG tent

To be discipled and to have experienced firsthand throughout the weekend, how the “Spirit of mammon” was defeated by faith. Nobody asked for money, NO conference fees, NO offering or pre-sermon on finances, NO praying over your “seed ”, NO promise to "pay/sow" to "tap" into a "annointing". To me this was one of the most mature ways dealing with the “money god- mammon” , which I believe is the only other spirit that “God the Father” compares Himself with. It was so refreshing that you had to make an effort to search for a place to make a freewill contribution, and that during breaks. This, to me was the "acid test" to demonstrate that this MMC camp was NOT about money or expenses, but about “faith” in God. The saying “If this camp is the Lord’s will , it is for the Lords bill” comes to mind, because Angus needed much faith to have transformed normal farmland into MASSIVE tent stands, place for toilets, generators, cooling trucks, catering equipment and then to have fed all these men not merely one, but 3 meals by faith!

Maar jou vraag is meer oor die hantering van die geld by die stadions neem ek aan. Wel as die Kaartjies R100+ gekos het was dit 'n billike vraag soos dit met die prys van Rugby kaartjies is, want daar is wins betrokke,. Die kaartjies van Angus kos egter omtrent net R25 en daavan vat Computicket nog hul deel ook.

Eintlik kan ek jou nie rerig antwoord nie want ons het nie die feite nie.

My mening is dat dit eerder'n geval van geloof en gehoorsaamheid is wanneer die Here 'n besigheidsman lei om 'n stadion byeenkoms te reel (Soos dit meestal gebeur). Ek meen die "going rate" vir 'n stadion, verstaan ek, is so R 500 000 en dan sluit dit nie die ekstras soos sekuriteits dienste, klank, verhoog, advertensie ens in nie. My punt is dat indien die Here vir my sou vra om so iets te reel, doen ek dit en daarrna nooi ek Angus om te kom en dek sy reis en verblyf onkostes. Indien daar geld oor is, kan ek en die komittee wat dit reel, seker besluit wat ons daarmee maak soos die Here ons lei, en as dit 'n verlies ly moet ek finasnsieel sterk genoeg wees om dit te dra, Daarom gee die Here nie vir enigeen hierdie opdrag om dit in "geloof" aan te pak nie.

Dit sou beter wees om Angus se kantoor self te vra die tel nr is 033 417 1695

Al wat ek wel weet is dat leraars na sy byeenkomste gaan en terugkom om sy voorbeeld te volg van "freely I receive, therefore freely I give"
Hulle vra dan nie meer geld vir CD's, tapes, handleiding,, ens nie, maar soos Angus, begin "saai in die koninkryk".

Die vyand is listig en juis Angus se sterk punt, nl hoe hy finansies hanteer SAL aangeval word want dit is so uniek en bybels...

 

Re: Waar gaan al die geld heen? Dis juis Angus se Sterk punt

AMEN!

Saai julle saai!! NET vir God!

Ek wil net vir al die boeties en sussies hier se dat julle nie moet vergeet om te saai nie. Onthou....as jy saai, SAL jy maai. Jesus wil he dat ons hierdie beginsel moet verstaan en beoefen. Ek waarborg julle met als in my, dat Oom Angus juis so maai, omdat hy al reeds lankal gesaai het en nie opgehou het nie!

Blessings

Post new comment

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
Add image
CAPTCHA
This question is for testing whether you are a human visitor or NOT
  _  _  _  _         _           _      _             _     _           _      _           _    
(_)(_)(_)(_) _ (_)_ _(_) (_) (_) (_) (_) (_)_ _(_)
(_) (_) (_)_ _(_) (_) (_) (_) (_) (_)_ _(_)
(_) _ _ _ (_) (_)_(_) (_) _ (_) (_) _ _ _ (_) (_)_(_)
(_)(_)(_)(_) _(_)_ (_) _(_)_ (_) (_)(_)(_)(_)(_) (_)
(_) (_) _ _(_) (_)_ (_) (_) (_) (_) (_) (_) (_)
(_) (_) _ _(_) (_)_ (_)_(_) (_)_(_) (_) (_) (_)
(_) (_) (_) (_) (_) (_) (_) (_) (_)

Enter the code depicted in ASCII art style.