Skip navigation.
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"

Registreer asb sodat dit makliker is om die website skoon te hou van die vyand se "gemors"

Hoekom?

(Dit beteken dat ons dan nie jou bydraes hoef te skei van die vyand se gemors nie , want hy probeer sy bes om wat God mee besig is, te kelder hier.

Jou bydraes kom dan outomaties direk deur en ons "manual" werk word ligter gemaak, want ons probeer om hier alles "skoon" en tot eer van die Here te hou.)

Dankie by voorbaat, dat jy so wil help en dit makliker maak vir ons om deel te bly van wat die Here besig is om te doen!

Sien ook die engelse verduidelikking Keeping this site "clean" from "nonsense" of the enemy, is a huge daily manual task! Why?

Your rating: None (10 votes)

Nuwe registrasie

Ek wil net my besonderhede deurgee sodat ek deel kan wees van die wenspan wat na Jesus streef. Goeie werk, goeie werk. God sal julle almal Seën.

Hoe om hier op die platform te registreer

Willem
Dankie vir jou aanmoediging aan ons almal.

Om op hierdie platform te registreer is maklik. "Click" net op hierdie "link" http://www.crossconnections.net/user/register
Vul jou besonderhede in en 'n epos sal jou bereik. In die epos "click" jy net op die verifieer "link" en jy is dan geregistreer. (Gewoonlik verander almal net hul "password" na iets wat hulle maklik kan onthou.)

Jy is baie welkom want, ons werk hier almal saam om die Here groot te maak en te Prys.

Ons gebruik as riglyn dat so 90% positief en opbouend is.

Sien daarna uit om jou beter te leer ken.

Dankie Here dat Herlewing begin het!

JESUS IS MY HEER EN EK DANK GOD DAT HY BESIG IS MET HERLEWING IN ONS LAND SUID AFRIKA

D. M. V.  SY GEES  Smile

Post new comment

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
 
Add image
CAPTCHA
This question is for testing whether you are a human visitor or NOT