Skip navigation.
and we are working TOGETHER so that MANY MORE can "Praise God"

Staan die "Mighty Man" nog sterk?

Hoe gaan dit?

STAAN jy nog en bly jy jou grondgebied behou?

Kom ons hoor hoe dit gaan en veral hoe ons mekaar kan ondersteun om NOG beter te kan staan.

Your rating: None

Ons byt vas en God kom "GROOT" deur hier by ons!

Mensig

Ons vrouens laat ons heerlik toe om in vrede die "eerste vrug" van die dag aan God toe te wy.

Die ouens in ons groepie bel mekaar en ons "press in" in die oggende. Soos die manne van ouds gepraat het, maak ons kans om te luister na die "influisteringe van die Gees"

Die een vriend wat nie 'n "kerkmens" is nie, het so ewe reguit gese, hy kan mos nie sy pel (wat hy vir die persoon se eerste kamp saamgebring het) bel en hoor hoe dit gaan met die pel se stiltetyd ens., as hy dit nie self nie eens regkry nie..
( Sy dogter se my so stil eenkant "Pappa lees nou "ELKE" oggend Bybel" en sy vroulief vertel net hoe hy  vir hulle vertel dat hy nie geweet het hoe "Rof" die manne was daar in die begin van die bybel nie.(Die gesin deel nou "informeel" in die geskiedenis van die bybel want Hy het besluit om te begin by diebegin van die beybel. )

Ek is egter meer opgewonde oor wat God in die groter prentjie mee besig is. Direk na die MMC kamp was dit NIRSA van Michael Cassidy en ek verstaan die dokument wat die finale besluite saamvat is uitstaande.

Die ENGESE media in Durban het die MMC as a " miracle" beskryf en die Absa stadion se "Praise and worship" dag van 1 Mei het dieselfde hoofopskrif gekry. Hier in Durban se dit BAIE.

Verder het ons vanoggend 'n bonatuurlike "Geesvervulde" diens gehad en ek het net beleef dat ons midde-in die 10 dae van vas en gebed is waar Afrika die Wereld gemobiliseer het om vir 10 dae te vas en te bid. In verootmoediging voor God kom ons SAAM om ons sonde te bely, tot berou te kom en dan te verander. Kan jy dink dat die Wereld se Christene nou besig is om SAAM te WERK om vir 'n volle 24 UUR te bid op Sondag die 11 Mei en die hele AARDE se kinders roep uit na God om in te tree... met die "global day of prayer".

Ek beleef dat GOD "soewerein" besig is om iets te doen want die geestesfeer is skielik net "OOP" hier in ons kontrei.

Ja ons God is Groot en HY is besig om SY kerk te bou.

Soos iemand onlangs by de Here gehoor het.

"I, will build MY church",

and if you are good enough,

"you can watch"

Re: Staan die "Mighty Man" nog sterk?

Het julle ook nie die groot gevoel dat daar GROOT dinge besig is om te gebeur nie?  In al my jare van "Christenskap" is dit so in die laaste 10 maande van my lewe asof daar 'n roering is in die Kerk.  Iets gaan gebeur!!! En ek kan nie meer wag nie! MY JESUS LEEF! En Angus, staan sterk in die Here. Ek bid vir jou

Post new comment

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
 
Add image
CAPTCHA
This question is for testing whether you are a human visitor or NOT
"Holy spiritual redeemer integrity grace"